View photo
House
·
for sale
R 1 650 000
3 Bedroom House Mookgopong Mookgopong 103177989
Limpopo
· 3 Bedrooms · 2 Baths · House
Limpopo · 3 Bedrooms · 2 Baths · House
EKSKLUSIEWE MANDAAT – Uitsonderlike Ligging en Ruimte in die Gewilde GolfparkIndien ligging, privaatheid en ruimte hoog op u prioriteitslys is, bied hierdie besonderse eiendom alles waarna u op soek is. Geleë teen die golfbaan in die gesogte Golfpark Sekuriteitslandgoed, geniet hierdie woning 'n rustige ligging tussen groot, gevestigde bome met 'n pragtige uitsig oor die setperk. Die ruim erf is groter as die meeste erwe in die landgoed en bied uitstekende privaatheid in 'n rustige, natuurlike omgewing.Wanneer u verby die dubbelmotorhuis stap en die voordeur betree, word u verwelkom deur 'n netjiese ingangsportaal. Aan die linkerkant vind u die kombuis met soliede houtkaste, ruim werkoppervlaktes en 'n gerieflike opwasarea. Die portaal vloei na die ruim oopplan-sitkamer en eetkamer wat 'n heerlike gevoel van ruimte en gemak skep.Aangrensend aan die leefarea is 'n groot, veelsydige vertrek wat direk vanuit die sitkamer bereikbaar is. Hierdie ruimte kan maklik dien as 'n tuiskantoor, vie