View photo
Apartment
·
for rent
Request Details
1 Bedroom Apartment / Flat To Rent in Mookgopong
Mookgopong Local Municipality
· 1 Bedroom · 1 Bath · Apartment
Mookgopong Local Municipality · 1 Bedroom · 1 Bath · Apartment
Op soek na'n rustige en gerieflike plekkie om tuis te noem? Hierdie netjiese een-slaapkamer woonstel is v vir jou. Die woning beskik oor'n ruim slaapkamer, n netjiese badkamer, n praktiese kombuis en'n gemaklike leefarea waar jy ná'n lang dag kan ontspan. Dit is die perfekte plek vir'n enkelpersoon of'n paartjie wat op soek is na'n veilige en rustige woonplek. Nie diere vriendelik nie. Jy hoef ook nie bekommerd te wees oor internet nie. Vesel is beskikbaar, wat ideaal is indien jy van die huis af werk of graag jou gunsteling programme stroom. Vir ekstra gemoedsrus is die erf volledig omhein en daar is'n alarmstelsel op die perseel. Hierdie is'n heerlike plekkie vir iemand wat die eenvoud en rustigheid van die platteland waardeer, sonder om gerief in te boet. Kenmerke: 1 Ruim slaapkamer. 1 Netjiese badkamer. Kombuis en leefarea. Wi fi.internet beskikbaar. Alarmstelsel. Volledig omheinde erf. Rustige plattelandse omgewing Kontak ons vandag nog om'n afspraak vir besigtiging te reël. There