View photo
House
·
for rent
R 8 200
Polokwane, Polokwane Local Municipality, Capricorn District Municipality, Limpopo
Capricorn District Municipality
· 648 m² · 3 Bedrooms · House
Capricorn District Municipality · 648 m² · 3 Bedrooms · House
Hierdie netjiese en goed-versorgde huis is nou beskikbaar vir huur in die rustige area van Doornbult, ongeveer 12 km vanaf die dorp op die Soetdoringspad, met sowat 1.8 km grondpad. Die eiendom bied die volgende: • 3 Gerieflike slaapkamers • 1 Netjiese badkamer • 'n Praktiese kombuis • Ruim sitkamer vir gesinstyd • Dubbel motorafdak vir veilige parkering • Ekstra stoorruimte vir jou gerief • Prepaid elektrisiteit vir maklike koste-bestuur • Boorgatwater ingesluit, met watertenk en drukpomp vir konstante watertoevoer • Geleë op eie erf vir privaatheid en ruimte Ideaal vir 'n gesin of iemand wat van rustigheid hou, maar steeds naby die dorp wil bly. Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak vir besigtiging!